Hallo, dis my eerste blog. Ons was op 'n trip rondom Suid Afrika met die motorfiets.
Hier het ons pas in minus 4.5 grade C gery by Nelspruit en die Wimpy se koffie was broodnodig.